Div in sop oor uitsprake

Peter de Villiers is nou amptelik in die sop oor sy uitsprake.

Sanzar het gisteraand aangedui dat hy die Springbok-afrigter voor stok gaan kry oor uitsprake wat hy na bewering op 21 Julie in die program Rugby Clubop Fox Sports in Australië gemaak het. Die tugverhoor kan binne die volgende week plaasvind sodra Sanzar ’n regsbeampte aangestel het.

De Villiers sou glo die integriteit van skeidsregters bevraagteken het met ’n uitlating dat hulle die All Blacks in die Springbokke se onlangse Drienasies-toetse bevoordeel het om belangstelling in volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland te wek.

Lees meer...
 


Bladsy 1 van 2

Jongste Nuus

Ál meer neem hul lewens

Voorvalle van selfmoord in die Vrystaat was die afgelope paar maande buitengew...

Aanslag teen gedrukte media

Die ANC beoog ’n totale aanslag teen die gedrukte media wat hy met wetgewing e...

Operasie bring nuwe begin

’n Lyer van Parkinson se siekte het ’n seldsame marathon-breinoperasie in Bloe...

Div in sop oor uitsprake

News image

Peter de Villiers is nou amptelik in die sop oor sy uitsprake. Sanzar het gis...

Peiling

Wie van die volgende is jou gunsteling SA kunstenaar?