Toegevou In Geloof

Finesse, jou goedvoel tydskrif in samewerking met Radio Rosestad asook ander Gemeenskapstasies, stel bekend die projek, Toegevou In Geloof.

‘n Warm projek om soveel moontlik komberse in te samel vir die minderbevoorregte mense wat so gereeld koud moet gaan slaap.

Dankie aan almal wat betrokke geraak het en met die projek gehelp het, julle maak hierdie tipe projekte altyd die moeite werd.

 

'n Paar Fotos

 

Jongste Nuus

Nog ’n reisskandaal oopgevlek

’n Tweede reisskandaal waar parlementslede in die laaste boekjaar meer as R6 m...

Bees gedreig op roudiens

Die Tshwane-metropolisie gaan die Blou Bul-stut Bees Roux teister totdat hy di...

Curriebeker: GW, Cheetahs

Allerbelangrike bonuspunte is op die spel wanneer Griekwas en die Vrystaat-Che...

Hare waai dalk naweek

Die hare kan dalk net die naweek in Split, Kroasië, waai wanneer twee van Suid...